top of page

SKOOLGELD

  • Skoolgeld sowel as koshuisgeld is vooruitbetaalbaar.

  • Skoolgeld kan per EFT, kontant of per debietorder betaal word.

  • Koshuisgeld kan slegs per EFT betaal word.

  • Ouers ontvang afslag indien skoolgeld reeds in die eerste kwartaal vereffen word.

​

SKOOLGELD 2026

R20 638.00 vir jaar

Betaal ten volle voor 28 Februarie - R20 138.00
Betaal voor 4 April - R20 368.00

OF

​​

R5 159.50 per kwartaal

​​

OF

​​

R1 720.00 per maand (12 maande) - debietorder

​​

OF

​​

R2 063.80 per maand (10 maande) - kontant

​​

KOSHUISGELD 2026

R25 270.00 vir jaar

​​

OF

​​

R6 317.50 per kwartaal

​​

OF

​​

R2 527.00 per maand (10 maande) - debietorder

​​

DAGSTUDENTE 2026

R14 520.00 vir jaar

​​

OF

​​

R1 452.00 per maand (10 maande) - debietorder

​​

Bankbesonderhede: 

Skoolfonds:

Hoërskool Vredendal

Nedbank

Takkode: 128 505

Reknr: 128 503 8622

​​

Bankbesonderhede: 

Koshuis:

Hoërskool Koshuis Bedryfsrekening

Nedbank

Takkode: 128 505

Reknr: 1258 503 8630

bottom of page