top of page

Ekstra klasse

Ekstra klasse in alle leerareas is beskikbaar.

​

Direk na skool: (14:00 – 15:00) soos die behoefte ontstaan

Leerders tref reëlings met die betrokke onderwysers soos wat hulle ekstra klasse benodig.

 

Wiskunde:

Maandae: Graad 11
Dinsdae: Graad 9
Woensdae: Graad 12 & Graad 8
Donderdae: Graad 10

​

bottom of page