Skoolgebou Amptelike skoolwapen
Hoërskool Vredendal
Leerlingraad van 2012
Die Parskuip
Jaarverslag
Krieketverslag
Tennisverslag
Kultuurverslag
Dansleerder onder Top Tien
Jazzart Dansteater 2011
Alfred Hinkel 2011
Namjive Dansgeselskap 2011 Reklame
Namjive Dansgeselskap Program 2011
Klawer Kunste-Koerantberig 2011
Jaarverslag 2011 HSV Dans
Dansberigte
Leerlingraad van 2012
Verwelkomingsboodskap
 

Ons verwelkom graag elke leser van ons webblad. Ons glo dat dit u behoefte om meer van Hoërskool Vredendal te wete te kom, sal bevredig. Ons wil graag glo dat hierdie skool aan al u verwagtinge sal voldoen en u kind hier sy/haar volle potensiaal sal ontwikkel.

 

Die hoof en personeel sien u kind as n ontwikkelende persoon met vele fasette en streef daarna om soveel moontlik van hierdie fasette te slyp en te poleer sodat u kind die volwasse lewe met selfvertroue tegemoet kan gaan.

 

Dit is noodsaaklik dat daar n noue samewerking tussen skool, ouer en kind sal wees om bogenoemde ideaal te bereik en in ‘n rustige plattelandse omgewing, waar ons weg is van die gejaagde lewe, kwaliteitsamewerking tussen ouer, kind en skool laat plaasvind.

 

Ons nooi leerders uit om deel te word van ‘n opleidingsinstansie waar akademiese en ander prestasiepeile wat oor jare opgebou is wesenskenmerke van die skool is. Die skool sal sy voortreflikheid as skool dinamies en op ‘n uitgebreide grondslag bly handhaaf.

 

 

Webmeesters
Heesen Productions

Kransduifstraat 15, Jacarandas,

Kuilsrivier, 7580

 julian@

heesenproductions.co.za

emmeline@

heesenproductions.co.za

021 8017485

0849097485

0849907485

http://www.heesenproductions.co.za

 

 

Na die bokant